DON'T JUST TAKE OUR WORD FOR IT

JOHAN SACHSE
Die kwaliteit en waarde vir geld van die sakke spreek vir hulself. Maar wat mens nie besef tot na jy so n sak besit nie, is hoe lekker dit is om so sak te hê. Die sterk materiaal gee nie om as jy hom in die veld onder n boom op die grond neersit nie. Hy isoleer baie goed en jou ys smelt nie vinnig nie. Die ys wat wel oor tyd smelt kan nie in jou bakkie lek nie want die sakke is waterdig. Goeie produkte. Kan met skoon gewete aanbeveel.

JACO SCHEEPERS
Ek het een van “The Bag Guy” se koelersakke aangeskaf. Hy is idiaal vir al my doeleindes. Vol hou hy al die koue goed koud en leeg vou hy sommer maklik op en pas agter die Hilux se sitplek. Ek sal dit aanbeveel vir enige man wat sy braai geniet!

QUINTIN BLIGHNAUT
Started using The Bag Guy venison carcass bag transporting my game meat and the bag is great. No more dust and kept same cold room temperature consistent during traveling from the farm to the butchery. I highly recommend this product as it serves it's purpose and is very durable.

CHRIS DU PLESSIS
Ek kan Gerhard van The Bag Guy se sakke aanbeveel vir die goeie kwaliteit
vakmanskap.
Ook het hy my verseker dat as daar fout kom op die sakke, wat vakmanskap
en materiaal betref, hy bereid is om dit te herstel op sy onkoste (binne perke natuurlik, en nie
as gevolg van misbruik van die produkte of verwering met tyd nie).
Ek kan ook bevestig dat
hierdie spesifieke sakke definitief sy naam as koelsak gestand doen. Etlike van my kliënte het ook van die waterdigte sakke aangeskaf, en is baie tevrede met hul aankope.

LINDIE MARX
Ek is baie beiindruk met die koelsakke. Dit lyk baie professioneel en is regtig goeie kwaliteit. Ek was werklik verbaas met hoe goed die koelsak ons ys koud gehou het, selfs nadat die ys oornag in die warm Desember gestaan het was dit nog steeds ge-ys die volgende oggend!! Waarlik ń puik produk en ń wonderlike idee vir geskenke. Die beste van alles is dat dit waterdig is!!

BERNARD ERASMUS
I bought a 82 liter cooler bag from The Bag Guy and was pleasantly suprised by the efficiency of the product.
I transport whole frozen chickens to clients all the time and one day I traveled to Pretoria with frozen whole chickens that was packed at 06:00 and I put my 1 liter water bottle with normal tap water into the same cooler bag.
That afternoon at about 15:00 when I delivered the chickens it was still frozen and my water bottle was also slightly frozen, almost like a slush puppy texture.
It really works very well.

BARRIE SACHSE
Ek kan The Bag Guy se produkte aan beveel! Ek het n 54lt water digte koel sak gekoop en is baie gelukkig met hom! Die podukte is van hoë kwaliteit materiaal vervaardig en is baie duursaam! Ek gaan verseker voor die jagseisoen vir my n karkas sak ook kry!

JOHAN POTGIETER
Dankie Gerhard Lombaard, die sakke werk baie goed!
My sak bly altyd in my bakkie.
Just want to thank Gerhard and the The Bag Guy team for the excellent product and service. The custom bow bag they did outclass, both in design and quality, any other currently on the market!